Event Details


Bid asseblief vir FEBA Afrika en FEBC Internasionaal: “Ten slotte, broers [en susters], bid vir ons, dat die woord van die Here vinnig sy loop sal neem, en net soos by julle, geprys sal word, en dat ons gered sal word van die kwaadwillige en bose mense; want nie almal het geloof nie. Maar die Here is getrou…” (2 Tessalonisense 3:1-3 Afr20).