Event Details


FEBA Pakistan beleef ‘n sekere mate van sukses met hul FM-uitsendings in Charsada, veral onder die jeug. Bid dat die Goeie Nuus onder luisteraars sal versprei en hulle na Christus toe sal bring.