Event Details


Bid vir FEBA Filippyne. Nie net saai die span uit op 13 plaaslike stasies nie, maar hulle bedryf ook twee kortgolfstasies in Iba en Bocaue vanwaar die Goeie Nuus in 48 tale en dialekte aan luisteraars reg oor Asië uitgesaai word. Bid dat God die stasies en personeel sal beskerm, veral tydens die tifoon-seisoen, sodat Sy Woord kan voortgaan om die onbereiktes te bereik.