Event Details


Casto, ’n FEBA Indonesië luisteraar, het by die werk gesukkel. Hy het gebed versoek deur Heartline Radio se gebedsprogram. Na die tyd het FEBA Indonesië se span na hom toe uitgereik. “Dankie vir jul besorgdheid oor my en vir die omgee wat ek van die FEBA Indonesië-span ervaar,” sê hy. “Mag God voortgaan om die bediening en jul werk te gebruik en te seën. Amen.”