Event Details


Bid vir FEBC Korea se direkteur, Daniel, en sy span waar hulle vir die Kersgety voorberei. Hoewel Kersfees in Suid-Korea gevier word, assosieer die meeste mense dit nie met Christus nie. Bid dat FEBC Korea se Kersprogramme en -vieringe luisteraars bekend sal stel aan die ware rede vir Kersfees en die vreugde wat slegs in Hom gevind kan word.