Event Details


Ons het onlangs twee nuwe spanlede verwelkom. Hulle het jare se waardevolle ervaring in bediening. Bid asseblief dat God hulle sal gebruik as Sy instrumente en dat hul invloed groot sal wees by FEBA Suid-Africa.