Event Details


FEBA Suid-Afrika benodig ‘n energieke nuwe spanlid. Bid asseblief dat God die regte persoon sal stuur om die pos te vul en dat die kandidaat passievol sal wees oor die bediening en die werk wat dit doen vir God se koninkryk.