Event Details


“Ek het danksy KanuYah FM tot bekering gekom. Al het ek daarna nie ‘n Bybel of pastoor gehad nie, kon ek baie van die Bybel leer deur na KanuYah FM te luister. Ek hoop regtig ek sal ‘n goeie man en pa wees wanneer ek trou en kinders het.” (FEBA-luisteraar in Mali)