FEBA se programme kan in dele van Suid-Asië en die Midde-Ooste gehoor word, maar die oorgrote meerderheid van mense in dié streke is nog onbereik. Bid dat daar deure sal oopmaak na lande waar FEBA se uitsendings die nodigste is en bid dat die uitsendings wat wel gehoor kan word, goeie vrug sal dra.