Event Details


Die uitdagings om ‘n Christen te wees – om die Woord van God in Sjina te verkondig en te hoor – is steeds baie moeilik en beperk. Bid asseblief vir FEBA Sjina en dat die Here hulle sal bewaar en hulle sal begunstig in die aangesig van die kommunistiese regering.