Event Details


Bid vir FEBA Korea, wat na Noord- en Suid-Korea uitsaai. Alhoewel Suid-Korea op papier welvarend is, is die selfmoordsyfer besonder hoog en baie mense sukkel met hul geestesgesondheid. Bid dat FEBA Korea hul luisteraars na die Bron van troos sal lei.