Event Details


Bid vir FEBA Rusland en hul luisteraars. Baie Russe word in hegtenis geneem wanneer hulle die oorlog openlik teëstaan en baie families verloor seuns en mans in ’n oorlog waarin hulle nie noodwendig wil veg nie. Bid dat God se Woord vir FEBA Rusland se luisteraars tot troos sal wees en dat Hy die span se krag elke oggend sal hernu.