Event Details


FEBA Internasionaal se raadskonferensie vind April in Seoul, Suid-Korea, plaas. Hierdie byeenkoms is groot en van groot belang vir FEBA se bediening reg oor die wêreld. Bid dat God die organiseerders energie en wysheid sal gee om die nodige reëlings te tref, en dat dié wat dit bywoon, daardeur geseën sal word.