Event Details


Groot dele van Indië ondervind ’n toename in die vervolging van Christene. Daar word druk op Christen-skole geplaas om Christen-simbole te verwyder, terwyl gelowiges by byeenkomste geteister word en godsdienstige leiers in hegtenis geneem word. Bid dat Indiese gelowiges vertroosting en krag in FEBA Indië se uitsendings sal vind, en dat hul vervolgers Christus sal vind.