Event Details


Het jy geweet? Moldowa is die Europese land wat die minste besoek word. FEBA Moldowa saai uit op vyf stasies in die land, wat minder as 5% evangeliese Christene het. Armoede is algemeen en baie kinders staan hul ouers af aan drankmisbruik. Bid dat baie luisteraars op FEBA Moldowa se programme sal inskakel en van God se liefde vir hulle sal leer.