“Die vrees vir mense word ‘n valstrik; maar wie op die Here vertrou, word beskerm” (Spreuke 29:25 Afr20). Bid dat FEBA se personeel en luisteraars in vyandige gebiede nie deur ’n vrees vir mense regeer sal word nie, maar hul vertroue in die Here sal plaas.