Event Details


“Terwyl ek in my hospitaalbed lê, het ek begin draai na die God waarvan jul programme praat. Ek het God gevra om my sondes te vergewe. Julle was heeltyd met my, al weet julle dit nie! Julle was die grootste hulp in my herstel. Julle is werklik van God af!” – FEBA Rusland luisteraar