Event Details


FEBA is besig om ‘n stasie in Soedan te vestig. Die oes is ryp en die mense daar bid al lank vir ’n radiostasie. Bid dat God vir FEBA die regte pad om te volg sal aandui, en die regte span bymekaar sal bring, sodat FEBA Soedan so gou as moontlik die Goeie Nuus met hul mense kan begin deel!