Event Details


Dis ‘n groot voorreg om ’n Bybel in jou hartstaal te hê. ‘n Menigte mensegroepe het dit nog steeds nie. Baie mense in minderheidsgroepe is ook ongeletterd. Hulle neem gereeld FEBA Internasionaal se programme op om hulle in hul geloof te help groei. Bid dat God se woord lewend sal word in hul harte en bid dat die Bybel aan meer mense in hul hartstaal beskikbaar sal raak.