Event Details


Bid dat God se seën ook hierdie jaar op FEBC en FEBA sal rus waar ons die evangelie deur middel van radio aan die mees afgeleë dorpies op aarde verkondig. Bid dat God Sy guns sal betoon wanneer nuwe lisensies benodig word en dat meer programme by al die uitsending stasies gevoeg sal word soos die aantal luisteraars toeneem.