Event Details


Bid vir FEBC-vennote Joshua en Nit Chan wat in Thailand dienswerk doen. Bid vir wysheid waar hulle toesig hou oor die groeiende Khmu-bediening en terselfdertyd bykomende leierskap verantwoordelikhede dra.