Bid vir FEBA-luisteraars in Afrika wat teenstand kry weens hul geloof. Vra dat hulle sterk in hul geloof sal bly staan en hulle oë op die Vader sal hou, sodat hulle smart in vreugde kan verander en ander na Hom toe kan lei. Prys God vir Sy belofte om te voorsien aan dié wat op Hom vertrou.