Event Details


“Ek is deur jul programme geseën en getroos, wat my nader aan God gebring het. My gesin luister omdat jul programme my lewe verander het en my help om sterk te staan in God. Ek was onlangs opgewonde toe ek tien radio’s kon koop om vir nuwe Christene en mense in die kerk te gee, sodat hulle ook God se boodskap van hoop kan hoor.” (FEBA Kambodja-luisteraar)