Event Details


FEBA Japan doen sy bes om groei aan te wakker in die steeds krimpende en verouderde Jappanese kerk.  Meer as 97% van die bevolking bly onbereik, dus is die ryk Asiatiese lande geestelik arm. Bid asseblief vir FEBA Japan en dat hul invloed en omvang kan toeneem en versprei na die stedelike gebiede sowel as hoofstede. Bid dat die Heilige Gees herlewing aan die Japannese nasie sal bring.