Event Details


Meer as 6,000 mense het aan die einde van 2023 deur FEBA Thailand se Kersprojek tot bekering gekom! Meer as 30,000 minderbevoorregte kinders het Kersgeskenke ontvang. Prys God vir Sy oorvloedige seën en bid dat elkeen van die mense wat betrokke was, kinders inkluis, God se Woord sal aanvaar.