Event Details


FEBA Oekraïne se program, Embrace, skep ‘n gemeenskap vir vroue wat uitgeput voel deur die oorlog. Met behulp van radio-uitsendings, digitale media en fisiese byeenkomste deel FEBA Oekraïne die evangelie en skep ’n ruimte vir hulle om hul beproewinge te deel. Vra dat God ‘n pad sal stap met elke vrou wat aan FEBA Oekraïne se Embrace-program deelneem.