Event Details


Bid vir FEBA Oekraïne en FEBA Rusland waar hulle luisteraars in oorlogtoestande moet bedien. Meer en meer mense soek berading. Bid dat God vir die spanne die regte woorde sal gee, asook die moed om dit te sê, en dat hulle die vreugde van klein oorwinnings sal beleef.