Event Details


“My ouers het agtergebly en dinge het net erger geraak. Gas, elektrisiteit en water het verdwyn. Uiteindelik het die verbinding so verswak dat ek net deur kort telefoonoproepe kon uitvind hoe dit met hulle gaan… Vandat ek by FEBA Oekraïne betrokke is, het ek my lewensdoel ontdek – om lig te bring waar duisternis tans heers. Bid asseblief vir Oekraïnse mense om die lig van Christus deur FEBA se programme te sien.” (FEBA Oekraïne-aanbieder)