“Uit my vertwyfeling roep ek na U…waar die waters teen mekaar raas en u waterstrome bruis. U het golf na golf oor my laat slaan. Tog sal die Here weer op ’n dag sy trou laat blyk en sal ek selfs in die nag ’n lied vir hom sing, ’n gebed tot die God van my lewe.” (Psalm 42:7-9 Afr83)