Event Details


Bid vir FEBA leiers reg oor die wêreld. Hulle moet spanne deur ’n tyd lei wat gekenmerk word deur oorlog, verdrukking, ekonomiese swaarkry en wanhoop. Bid dat hulle getrou aan God se roeping sal bly en hul krag van Hom sal kry, sodat FEBA kan aanhou om God se Woord uit te saai … totdat almal gehoor het.