Event Details


Bid asseblief vir Suid-Afrika wat lang tye van kragonderbrekings in die gesig staar. Dit het ‘n negatiewe effek op mense en hul bestaan. Baie besighede moes reeds toemaak en daar was al lewensverlies weens gebrek aan elektrisiteit.