Event Details


Om ‘n radiostasie te bou verg baie voorbereiding en logistieke beplanning, veral in ’n plek soos die Nuba-berge! Bid vir God se wysheid tydens die beplanning, en vir Sy krag in die uitvoer van daardie planne, sodat FEBA Soedan kan begin om Christus na die Soedannese mense te neem, deur media.