FEBA Radio Suid-Afrika ondersteun nie alleen radiostasies in Tsjad, Malawi, Mali, Mosambiek en Niger nie – hy help ook om projekte in Pakistan en Kambodja te befonds. Bid dat God die FEBA Radio SA-span met die nodige krag en wysheid sal toerus sodat die Goeie Nuus reg oor Afrika sal aanhou uitsaai, totdat almal gehoor het.