Event Details


Prys God vir die groei in FEBA Malawi se bediening. Hulle het die afgelope paar maande duisende nuwe luisteraars bygekry en honderde luisteraarklubs is gevestig. Tog staar hierdie luisteraarklubs en miljoene ander mense voedseltekorte in die gesig as gevolg van klimaatsverandering. Bid dat God ter wille van Sy kinders sal intree.