Event Details


Bid vir luisteraars soos Alexandru, ’n tiener uit ’n Moslemgesin, wat FEBC Moldowa gekontak het omdat hy leeg en verlore gevoel het. Met die span se leiding bestudeer hy die afgelope tyd God se Woord in die geheim. Bid dat Alexandru, en ander soos hy, in geloof sal groei en deur hul getuienis blywende verandering in hul gesinne sal bring.