Event Details


 Bid vir FEBA Oekraïne. Een van die span, Evgeny, bedien tans soldate in die ooste van Oekraïne. Bid vir sy veiligheid en dat God hom krag sal gee om diegene rondom hom te help. Bid dat God FEBA Oekraïne se uitsendings sal gebruik om wonde wat deur die oorlog veroorsaak is, te genees.