Event Details


Terwyl die wêreld vir 2022 groet en die nuwe jaar verwelkom, bid ons dat God sal waak oor die visie wat Hy vir FEBA gegee het en dat Hy struikelblokke uit die weg sal ruim sodat die evangelie die verlorenes in 2023 sonder hindernisse sal bereik.