Event Details


Indonesië is ‘n groot nasie met 714 diverse etniese groepe. Bid asseblief dat God die regte persoon sal kies om die huidige president in 2024 te vervang, en dat die nuwe president Bybelse waardes en ‘n respek vir verskillende kulture sal hê.