Event Details


Bid asseblief vir elke nuwe leier wat God binne FEBA en FEBC oprig. Bid dat God hul wysheid en leierskapvaardighede sal vermeerder. Mag hulle ‘n groot impak hê en help om herlewing te bring!