Event Details

  • Date:

Ons prys God vir die nuwe program in die Bugkalot-taal wat onlangs in die Filippyne geloods is. Soortgelyke programme speel gedurig oor luidsprekers in die buurte. Bid dat hierdie nuwe program baie mense sal help om die evangelie te hoor en verstaan, en hulle so na Jesus toe lei.