Event Details


Kirgisië is tradisioneel ‘n Moslem-nasie. Bid dat die verlorenes en onbereikte se harte sal oopmaak om die Goeie Nuus te ontvang wanneer dit deur die toegewyde FEBC-stasies uitgesaai word.