Event Details


Een van FEBA se projekte is daarop gemik om Moslems in Rusland, Kazakstan en Kirgisië te bereik deur middel van voormalige Moslems se getuienisse oor hul bekering. Bid vir FEBA-spanne in Eurasië en Sentraal-Asië, sowel as dié wat hul getuienisse deel, want hulle leef voortdurend met dreigemente van vervolging.