Event Details


Jemen het sterk stamwette wat lede verbied om te onttrek. Die straf om ‘n Christen te word, kan verbanning of selfs die dood teweegbring. Bid asseblief dat God elke geheime gelowige en luisteraar van FEBA Jemen sal beskerm en dat die boodskap van Jesus Christus deur die stamme gehoor word.