Help die evangelie verkondig!

Skenk radio's om die Evangelie te verkondig onder talle nasies
Met Kersfees vier ons dat God self na ons toe gekom het — in Jesus Christus, ons Lig en ons Hoop.
Oor die afgelopevyf jaar is daar duisende radio’s en oudio-Bybels uitgedeel, en vandag bestaan daar meer as 25,000 luisteraarklubs in Malawi, Mosambiek en Tanzanië.
Hierdie gemeenskappe groei in geloof, hoop en verbondenheid deur die evangelie wat hulle daagliks saam hoor.
Nou wil ons die Lig verder neem — na Mali, Niger, Tsjad en Soedan — waar mense wag om Jesus se stem te hoor.
Die Goeie Nuus word reeds uitgesaai in Mali, Niger, Tsjad en Soedan. 
Die boodskap klink. Die stasies werk. Maar baie mense het geen radio of oudio-Bybel om na te luister nie.
Die Woord is naby — help ons dat dit gehoor kan word.

Waarom radio’s en oudio-Bybels?

 
In die Sahel is die evangelie vir meeste mense buite bereik.
Hulle kan nie lees nie. Islam oorheers hulle alledaagse lewe. Baie verstaan net hul eie dialek.

Danksy radio kan hierdie luisteraars die evangelie daagliks hoor in hul eie huise en hul eie taal – ‘n sleutel wat harte oopmaak.
Een radio of oudio-Bybel kan tot 25 mense bereik. In afgeleë gebiede luister mense dikwels saam in luisteraarklubs, waar geloof groei en gemeenskap herbou word.

Een radio kan tot 25 mense bereik!

Hierdie Kersfees kan jy Lig dra

1 radio = R450 (vir uitdeel)
2 radio’s = R850 (ontvang een, skenk een)
Oudio-Bybel = R480
Elke skenking help om die evangelie hoorbaar te maak.
NB! – Wanneer u ’n betaling maak, gebruik asseblief die volgende formaat as verwysing:
“RP [telefoonnommer], bv. “RP 012 123 4567”.
Dit sal ons help om die fondse korrek aan die “Radioprojek” te allokeer.

Hoe om te skenk:

Skenk via:

PayFast ondersteun krediet- en debietkaarte, direkte EFT, MobiCred, Masterpress, Zapper en SCode.

*Gebruik jou selfoonnommer as verwysing vir ’n kwitansie.

Skenk via:

Bankbesonderhede vir EFT-betalings

Standard Bank

Rek no: 20 10 84 775
Takkode: 014 845

ABSA

Rek no: 40 55 31 35 41
Takkode: 632 005

FNB

Rek no: 627 131 68799
Takkode: 250 655

TOTDAT ALMAL GEHOOR HET