Raak betrokke

Word 'n verteenwoordiger

Jy kan vandag ‘n verteenwoordiger word. Deur ‘n verteenwoordiger te word, sal jou missie wees om die visie wat God aan FEBA Suid-Afrika gegee het met potensiële skenkers in jou gemeenskap te deel, en hulle aan te moedig om deel te word van hierdie groot visie om die Evangelie te bevorder en aan die mins bereikte nasies van die wêreld, deur middel van media, te bereik.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm en dien jou CV in om as ‘n potensiële kandidaat oorweeg te word.

Huidige FEBA Suid-Afrika Verteenwoordigers

  • Dr (Ds) Jurie Vermeulen (Nasionale Direkteur op spesiale uitnodiging)

  • Ingrid Schimper

  • Ps Elize Pieters

  • Ds Geo de Kock

  • Rev Franco Abrahams

  • Ds Louis Brittz

Versoek 'n Spreker

As jy een van ons verteenwoordigers wil nooi om by jou kerk of sendingvergadering te praat, of jy wil graag uitvind hoe jou besigheid met ons kan saamwerk, dien dan asseblief die onderstaande versoekvorm in en een van ons spanlede sal met jou kontak maak om ‘n afspraak te skeduleer.

Word 'n vrywilliger

As jy ‘n vaardigheid het wat jy dink waardevol sal wees vir ons bediening, kan jy ons nou kontak en ‘n vrywilliger word. Ons benodig vrywilligers met enige van die onderstaande vaardighede;

  • Videografie
  • Afrikaanse vertaling
  • Proeflees
  • Video-redigering
  • Databasis werk
  • Bemarking
  • Aanbiedings aan groepe
  • Radiowerk
ONDERSTEUN ONS

ONDERSTEUN ONS

Deur 'n skenking te maak en 'n lewe te verander.

Word 'n vennoot

Word 'n vennoot

Verander die wêreld saam met ons!

Los 'n nalatenskap

Los 'n nalatenskap

Maak FEBA deel van jou Laaste Testament