WORD N VENNOOT

Geagte FEBA Vennoot

Die verkondiging van die Evangelie deur die media is waarskynlik die enigste doeltreffende manier om die onbereikte miljoene mense van die wêreld te bereik. Geen diktator kan ‘n radiogolf keer nie. Dit raak nooit moeg nie en reik tot in die donkerste hart met ewige krag. In moderne tye het ons regstreekse internetstroming, mobiele-toepassings en allerhande luistertoestelle begin gebruik om Christus se Goeie Nuus te versprei.

Dankie dat jy die verantwoordelikheid van Christus se groot opdrag deel: “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels…” (Matt. 28:19). Dink ook aan die apostel Paulus se woorde in Fil. 4:18 … al julle gawes … is soos ‘n lieflike offer aan God, ‘n geur wat vir Hom aanneemlik en welgevallig is.

Jou vrygewige skenking sal help om die onbereiktes met die Evangelie te bereik deur radio-uitsendings en digitale media

Word n VENNOOT

Vul onderstaande vorm in, en ons sal jou kontak

DEBIETORDERVORM

DEBIETORDERVORM

Voltooi 'n debietordervorm en epos dit aan ons – die maklikste manier om gereeld te skenk.

E-pos: [email protected]
Posbus 26270, Gezina, 0031

Teken in op ons nuusbrief

Teken in op ons nuusbrief

Om ons maandelikse E-nuusbrief en Gebedsfokus per epos te ontvang:

Bel ons by: +27(0) 12 335 5708
[email protected]

Sonkrag / Opwen Radio

Sonkrag / Opwen Radio

Koop 'n sonkrag-, opwen-radio en skenk 'n tweede een aan iemand in nood.

Bel ons by: +27(0) 12 335 5708
[email protected]

Hoe om te skenk:

Skenk via:

PayFast ondersteun krediet- en debietkaarte, direkte EFT, MobiCred, Masterpress, Zapper en SCode.

Skenk via:

Bankbesonderhede vir EFT-betalings

Standard Bank

Rek no: 20 10 84 775
Takkode: 014 845

ABSA

Rek no: 40 55 31 35 41
Takkode: 632 005

FNB

Rek no: 627 131 68799
Takkode: 250 655

Dankie vir jou gehoorsaamheid aan God se roeping om die Evangelie te bring
aan diegene wat dit nog nooit gehoor het nie.