Skenk

Skenk en verander 'n lewe!

Die waardevolste bate wat jy ooit aan iemand kan gee in hierdie leeftyd is die Goeie Nuus van Jesus Christus.

Die Woord sê dat die hemele bly is oor een sondaar wat hom bekeer.

Lukas 15:10 –
Ek sê vir julle: Net so is daar blydskap onder die engele van God oor een sondaar wat hom bekeer.

Hoe om te skenk:

Skenk via:

PayFast ondersteun krediet- en debietkaarte, direkte EFT, MobiCred, Masterpress, Zapper en SCode.

Skenk via:

Bankbesonderhede vir EFT-betalings

Standard Bank

Rek no: 20 10 84 775
Takkode: 014 845

ABSA

Rek no: 40 55 31 35 41
Takkode: 632 005

FNB

Rek no: 627 131 68799
Takkode: 250 655

Dankie vir jou gehoorsaamheid aan God se roeping om die Evangelie te bring
aan diegene wat dit nog nooit gehoor het nie.

Word 'n vennoot

los 'n nalatenskap

Bemaak ‘n gedeelte van jou nalatenskap aan FEBA Radio SA en bring só hoop aan miljoene onbereikte mense selfs ná jou dood. As jy op hierdie manier ‘n verskil wil maak, vul asseblief die onderstaande vorm in en een van ons spanlede sal met jou in verbinding tree.

Ons Projekte