deur Dr Jurie Vermeulen In die evangelie van Johannes lees ons: “Nou is Ek diep ontsteld. En wat moet Ek sê? Moet Ek sê: Vader,
deur Dr Jurie Vermeulen Gedurende lydensweek van die afgelope Paastyd het ek weer die gebeure van die laaste week van Jesus se aardse lewe, vanaf
deur Dr Jurie Vermeulen Hierdie bekende woorde, vir die eerste keer in 1964 deur Bob Dylan gesing, bly in 2024 meer relevant as ooit. Vir
“Kersfees is nie net ’n dag nie, dis ’n denkwyse,” skryf Valentine Davies. Maar hoe lyk dié denkwyse? Die eerste belangrike gedeelte daarvan, wat uniek
Jare gelede het ek ‘n baie kort, helder droom gehad. Ek droom dat ’n vriend na my toe kom met ’n direkte boodskap van God:
deur Liezl Durie Het die wêreld heeltemal mal geword? Dis die refrein wat deur my gedagtes gaan wanneer ek nuusopskrifte sien. Hier trou ’n man
Geloof is heel dikwels ‘n uiters vae, abstrakte konsep vir mense en word kronies verkeerd verstaan deur beide gelowiges en ongelowiges. Dit sou ons baie
Geliefde FEBA-ondersteuner, ‘n Bekende lewensafrigter, Tony Robbins, het eenkeer ‘n bejaarde Dale Carnegie gevra wat sy grootste persoonlike deurbraak in die lewe was. Carnegie was
In die vorige blog het ons na 4 tipes geloof gekyk en gesien dat dit wat ons “geloof” noem, nie noodwendig ware geloof is nie.
In vorige blogs het ons gekyk na die betekenis agter die vervloeking van die vyeboom. In deel twee, aan die hand van Markus 11, het
Wees op datum met die nuutste nuus van FEBA Suid-Afrika.
Kopiereg © 2023. Alle regte voorbehou.