Bid saam met ons:

Ons glo daar is niks kragtiger as gebed nie

Gebed is jou wapen om die wêreld vir die beter te verander, en ons nooi jou uit om saam met ons in te gryp vir die onbereikte wêreld.

Laai die FEBA Suid-Afrika toep af

Bid saam deur ons toep.

Jy kan ook daagliks saam met ons bid deur die toep af te laai wat beskikbaar is vir Android op Google Play Store.

Gebedskalender

Loading… Loading…

Kry die nuuste gebedsfokus