Die albasterflesvrou se kwaliteite (deel 2)
Hierdie is die tweede en laaste deel waarin ons fokus op die albasterflesvrou van die Bybel. Lees gerus weer Markus 14: 3-9 en daarna my April-Blog waarin ons begin het om die kwaliteite van die albasterflesvrou uit te lig. In die vorige Blog het ons twee van haar mees opsigtelike kwaliteite uitgelig, en ons kyk